Aardbewing slaan see suidwes van Afrika

’n Aardbewing van 5.1 het op 24 Januarie plaasgevind in die Suid-Atlantiese see, wes van Afrika.

Die US Geological Survey het bevestig die aardbewing het plaasgevind om 05.11 nm. met ’n diepte van 10 km. Geen tsunamiwaarskuwing is uitgestuur nie.

Lees die volledige berig hier.

Bron: CapeTownETC

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: