Vyf beseer tydens vragmotorbotsing

SPRINGS. – Vyf mense is vanoggend beseer toe ’n vragmotor en ’n motor op die Ermelo- en Springs-kruising in Springs gebots het.

ER24-paramedici was op die toneel. Een persoon is ernstig beseer en na ’n hospitaal vir behandeling geneem terwyl die ander vier insittendes geringe beserings opgedoen het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: