‘Dis soos werk in ’n lykshuis’ – hospitaalwerkers oor tweede vlaag van Covid-19

Getraumatiseerde en uitgeputte dokters en verpleegsters brand uit, is vol angs en moedeloosheid, terwyl hulle hulpeloos kyk hoe hulle vreesbevange pasiënte en kollegas sterf.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN