April 20, 2021

Verontwaardiging na regter sê dit is ’n man se reg om met sy vrou seks te hê

’n Regter in die Verenigde Koninkryk het hewige kritiek gekry omdat hy beweer dat enige getroude man ’n ‘fundamentele reg’ het om seks met sy vrou te hê.

 ’n Saak van ’n geestelike gestremdhede vrou wat nie meer die vermoë het om toestemming tot seks te gee nie, het in die hof voorgekom.  

Wat dink jy van die uitspraak in ’n wêreld waar huweliksverkragting ’n taboe is en meeste kulture dit nie as verkragting sien nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: