Wen ‘n geskenkpak van Beefmaster te waarde van R350 om jou vrieskas aan te vul dié Januarie.

Wat beter as ‘n geskenkpak van Beefmaster om jou Januarie bietjie meer draaglik te maak? Om in te skryf:


1. Deel die kompetisie met al jou vriende;

2. “Tag” vyf van jou vriende in die comments.


Die wenner sal op 31 Januarie aangekondig word en sal deur ‘n onafhanklike aanlyn-program getrek word.

1 thought on “Wen ‘n geskenkpak van Beefmaster te waarde van R350 om jou vrieskas aan te vul dié Januarie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: