April 23, 2021

Nog ’n voertuig tuimel oor Voëlklip

HERHOLDSBAAI. – ’n Voertuig met ‘n ma en twee kinders het glo vandag omstreeks 12:00 oor die Voëlklip-krans getuimel. Die seun het glo oorleef.

Polisie en reddingspersoneel is op die toneel. Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

Dit is die vierde voertuig wat sedert 2019 oor die krans tuimel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: