Pablo Escobar se kokaïen-seekoeie dreig om Colombia oor te neem

COLOMBIA. – Die dwelmbaas Pablo Escobar was nou nie iemand wat mens sou beskryf as’n “goeie mens” nie.

Al het hy sy dwelmgeld gebruik om huise te bou en projekte te begin in die armer dele van sy streek, was hy steeds verantwoordelik vir die moord van 100de mense, as dit nie meer was nie. Al is hy al dood vir twee dekades, leef sy nalatenskap voort in die vorm van sy bende en sy geboue.

Daar is wel nog iets wat hy agtergelaat het in Colombia wat nou probleme veroorsaak. En dis nie noodwendig dwelms of gewere nie. Dis seekoeie.

Lees die volledige berig hier.

Bron: Oddee

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: