Franse argeoloë kry antieke graf met kind en troetelhond

Photo credit: Gephardtdaily

FRANKRYK. – Argeoloë van hier het ’n graf gevind van ’n kind en die kind se troetelhond wat terug dateer tot die Romeinse tyd van omtrent 2000 jaar gelede.

Die navorsers het gesê dat hulle glo die kind was omtrent ’n jaar oud en is begrawe met verskeie diere offerandes en die kind se troetelhond in ’n kis.

Lees die volledige berig hier.

Bron: Gephardtdaily

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: