April 19, 2021

Saak uitgegooi na pa tydens aanklokreël formulemelk koop

CENTURION. – Die klagte teen die pa wat op 8 Januarie in hegtenis geneem is nadat hy die aandklokreël “oortree” het om formulemelk te koop, is teruggetrek.

Die pa, Naas le Roux, het vandag in die hof verskyn. Naas het die formulemelk en die kwitansie as bewys aan die polisielede wat hom in hegtenis geneem het, gewys. Dié bewys is glo nie in die dossier aangeteken nie, maar is later voorgelê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: