April 23, 2021

Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 29 558 positiewe gevalle, waarvan 24 523 virus genees is. Daar is 4 537 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 496.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: