January 28, 2021

The Weekend verduideik sy ‘plastiese chirurgie’

’n YouTube-video wat The Weekend se nuwe gesig op sy Instagram-profiel verduidelik het, het dae nadat dié foto geplaas is, aanhangers gerus gestel.

Die video verduidelik The Weekend-Sanger het prosteses op sy gesig vir sy nuutste musiekvideo Save your tears gehad. The Weekend het ook met blou kolle om sy oë en ‘n bebloede neus verskyn om mense oor dronkbestuur bewus te maak.

“Ek is so bly dit is net prosteses en nie permanent nie. Hy en soveel ander bekendes is perfek net soos hulle is,” lui een van die kommentare by die video.

Lees die vorige artikel hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *