Onwettige huwelik: bruid en gaste vind uit man is klaar getroud met sy niggie

Photo credit: News24

“Ek is baie jammer om vir jou te moet sê maar hierdie huwelik kan nie voortgaan nie, want dit is onwettig.”

Hierdie is nie woorde wat enigiemand op hulle troudag wil hoor nie, maar dit is wat met een ongelukkige paartjie gebeur het. Grace Fergusson, ’n klavierspeler op dié troudag-wat-toe-nooit-plaasgevind-het-nie, vertel die storie.

Lees die volledige berig in News24 hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: