Landrover, Porshe brand uit

Photo credit: NewsChant
JOHANNESBURG. – ’n Motoreienaar van duur, luukse motors moes tervergeefs van brandweerstasie tot brandweerstasie jaag in die hoop om een oop te kry nadat sy motors aan die brand geslaan het.
Anand Moodliar, eienaar van die voertuie, se stoor het begin brand, maar die brandweerstasie naaste aan die stoor, was toe. Hy het toe self gery om ’n oop brandweerstasie te gaan soek.
Lees die volledige berig in NewsChant hier.