Die president spreek vanaand die land toe

Die presidensie het op Twitter gesê president Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 die land toespreek.

Dit volg na die president ’n vergadering met die lede van die nasionale bevelsraad oor die koronavirus, verskeie kerke, politieke groepe en provinsiale leiers gehad het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: