Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 26 353 positiewe gevalle, waarvan 23 194 van die virus genees is. Daar is 3 159 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 417.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *