Eskom kondig fase twee van beurtkrag aan

Eskom het in ’n verklaring bevesting fase twee sal vanaand om 22:00 begin tot 05:00 môre-oggend. Die beurtkrag sal dan weer Woensdagaand hervat.

Hierdie beurtkrag is nodig om noodopwekkingsreserwes te bewaar ter voorbereiding op ‘n groter vraag na elektrisiteit wat gedurende Januarie verwag word soos die ekonomiese aktiwiteit hervat word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *