Langhaar chichuachau vermis

MODDERRIVIER. – Carla, ‘n langhaar chichuahua, se eienaars sê sy is gister uit hulle erf gesteel.

“Sy is vyf maande oud. Sy het ‘n redelike overbite. Carla het regtig die mooiste geaardheid.”

Haar hart is stukkend

Carla se eienaar sê haar hart is stukkend na Carla se verdwyning.

As enigiemand die hondjie sien skadelik 083 659 7114.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *