Eskom kondig beurtkrag aan

SUID-AFRIKA.- Eskom het in ‘n verklaring aangekondig fase twee beurtkrag word vanoggend 06:00 geïmplementeer.

Die beurtkrag sal tot vanand 23:00 duur. Dit sal weer Sondagoggend hervat. Die beurtkrag is in werking gestel om die uitgeputte reserwes vir noodopwekking vir die week aan vul. Eskom wil ook in die somer, wanneer elektrisiteit minder verbruik word, instandhoudingswerk doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *