KYK: Gras lê wit van die hael

NOORDWES. – Inwoners van Mahikeng het gister op verskeie sosialemediaplatforms foto’s van groot haelkorrels gedeel. Grasperke was wit en haelkorrels was so groot soos gholfballe.

Inwoners van die Vrystaat het ook onder ’n storm deurgeloop. Ruite is uitgeslaan en afdakke het gate ingehad.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: