April 19, 2021

Covid-19 in SA: Só lyk die syfers

Foto: Unsplash

Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 4 011 meer geword. Daar is nou 821 889 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 22 432 en 753 072 persone is van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne kon tot op hede 5 640 042 toetse vir die virus doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: