April 19, 2021

Prins en Prinses gaan op treintoer om werknemers te bedank

Prins William en Kate het ’n treintoer van drie dae aangepak waartydens hulle deur Brittanje gaan reis om versorgingspersoneel, onderwysers, skoolkinders en vrywilligers te ontmoet.

Luister na werknemers

Die doel van die ontmoeting is om met die werknemers oor hulle uitdagings te gesels, asook om na inspirerende stories te luister. Die toer met die koninklike trein gaan oor 2011,68 km strek. Dit sal ook die hertogin se eerste toer met dié trein wees.

Die eerste dag van die toer

Hulle het vandag op die eerste dag van die toer in Edinburgh aangekom.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: