August 5, 2021

Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Foto: Times Magazine

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 308 positiewe gevalle, waarvan 20 756 van die virus genees is. Daar is 2 237 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 131.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *