April 18, 2021

Ses dood toe vragmotor motors en voetgangers tref

Foto: Verskaf

LIMPOPO. – Ses mense, insluitend die vragmotorbestuurder, is dood toe ’n vragmotor vyf motors en ’n groep voetganger getref het.

By die kruising plaasgevind

Daar word vermoed die bestuurder van die vragmotor het óf versuim om betyds te rem óf die vragmotor se remme het moontlik onklaar geraak. Die provinsiale departement van verkeer en gemeenskapsveiligheid sê die voorval het by die kruising van Thabo Mbeki- en Retiefstrate in Mokopane plaasgevind.

Vragmotorbestuurder

Die vragmotor het daarna in ’n gebou van ’n bank ingery een dit het aan die brand geslaan. Die vragmotorbestuurder, ’n passasier en vier voetgangers is oorlede.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: