April 19, 2021

‘Vleiswys’-broekie laat die tonge klap

“Met daardie bene trap hy seker self die beeste in die boeliebiefblikke in!”

’n Foto van ’n aantreklike jongman wat met sy agterstewe na die kamera poseer as deel van ’n Boerboel Wear-advertensie het oor die afgelope twee weke die ‘nasie bymekaargebring’.

Ná die foto vir ’n advertensie van ’n denimhemp op Boerboel Wear se Facebook-blad geplaas is, het vroue van regoor Suid-Afrika kommentaar gelewer.

Die foto is intussen al byna 5 000 maal gedeel en het meer as 9 000 kommentare.

Gaan loer ’n bietjie na die kommentaar en maak jou dag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: