February 28, 2021

Altesaam 39 kinders beseer in twee ongelukke

Foto; ER24

Tien kinders is vanoggend beseer toe ’n taxi wat hulle vervoer het, in ’n sloot in Morcomstraat in Mpumuza beland het.

Volgens ER24 het die kinders uit die taxi geklim en langs die pad gesit toe die nooddienste op die toneel verskyn het.

“Die kinders is nie ernstig beseer nie, maar van hulle is in die hospitaal opgeneem.

Foto: ER24

In nóg ’n ongeluk waarin ’n bus wat kinders vervoer het, by Taylors Halt, 25 km buitekant Pietermaritzburg, omgeslaan het, het 29 kinders ligte tot matige beserings opgedoen.

ER24 sê nooddienste is omstreeks 07:30 vanoggend na die toneel ontbied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: