KYK: Bakkie verlaat pad en beland op taxi

DURBAN. – ’n Bakkie wat dié middestad binnegekom het, het van ‘n verhoogde gedeelte van die N3 afgeval en onderstebo op ’n taxi beland.
Ernstig beseer
Die taxi was besig om passasiers op te laai. Volgens Rescue Care Paramedics is een persoon dood en die ander mense is ernstig beseer.
Op Twitter
Die vidoe wat op Twitter gelaai is, wys hoe ’n Toyota Hilux uit die lug bo-op ‘n taxi val. Die bakkie bons dan vanaf die taxi en beland op sy dak op die grond.
Volg FiND iT hier.