November 29, 2020

Rookwolk hang oor Brackenfell

BRACKENFELL. – Daar hang ’n rookwolk oor Brackenfell na verskillende dele glo aan die brand gesteek is.

Op video’s wat op sosiale media gedeel word kan daar gesien word hoe velde brand. Daar word beweer ‘n paar brandstigters is reeds in hegtenis geneem.

Kyk ’n video hier –
https://fb.watch/1Tz0fiR8uv/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *