November 29, 2020

KYK: Kalwerliefde op die rugbyveld

JACOBSDAL. – Kyk die oulike video waar liefde by Landboudal blom. Herman Groenewald vra vir Madré Erasmus om sy meisie te wees.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/2690611587866814

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *