November 29, 2020

KYK: Jong EFF-ondersteuner lok kommentaar uit

BRACKENDFELL. – Jack Markovitz ondersteun die EFF ten volle. Berigte oor Markovitz sê hy beweer hy is die jeugleier van die EFF aan die Universiteit van Kaapstad.

In die video sê hy hy ondersteun die EFF en die optogte wat tans in Brackenfell gehou word. Markovitz se die EFF moes vandag ’n groter betoging gehou het. “Hulle moet die betoging in ander plekke soos Clifton ook hou.”

Kyk hier is die video waar daar met Markovitz ’n onderhoud gevoer word.

https://fb.watch/1Tiy9s58Y5/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *