November 29, 2020

Drink jy wyn? Dan hoort jy op www.care4kings.co.za nou!

As jy nie besig is om te bie op dié wyne nie, is jy besig om uit te mis!

Care 4 Kings se aanlyn wynveiling is dié plek om die perfekte Kersgeskenk te koop of wyn te koop vir jou versameling.

Baie van die wyne is deur Springbok-rugbyspelers geteken. Siya Kolisi, Herschel Jantjies, Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Damian Willemse, Warrick Gelant, Seabelo Senatla, Braam van Straaten, Robbie Kempson, Pieter-Steph du Toit, Charl Marais, Corné Krige, De Wet Barry en Albert van den Berg het van dié wyne geteken wat jy nou op kan bie.

Wyne wat op die veiling is, sluit in #Beyerskloof, #Flagstone, #Diemersdal, #Badsberg, #Kaapzicht, #LaMotte, #WellingtonWyne, #DarlingCellars, #Villiera, #NeilEllisWines, #DeGrendel, #BlakeWines, #BonCourage, #Hermanuspietersfontein, #Alto, #KleineZalze, #BrinkFamilyWines, #ElPro, #GlenCarlou, #Wildekrans, #DurbanvilleHills, #Anura en #TheHorsemen. Baie van dié wyne is Veritas-wenners.

Bie op van die wyne hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *