November 29, 2020

10-weke oue baba sê “I love you”

KYK: Ouers was geskok toe hulle 10-weke oue baba “I love you” vir sy ma herhaal.

Beeldmateriaal wys hoe die ma sê: “Ek is lief vir jou” en die baba wat die woorde herhaal.

Die video is deur die baba se ouma op TikTok gelaai en dit het vinnig viraal versprei en meer as 1,1 miljoen kyke bymekaargemaak.

Kyk die video hier:

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *