Motoriste gewaarsku teen foto’s van man wat hang

Foto: Skermgreep

GAUTENG – ‘n Man is Dinsdagoggend opgemerk waar hy met ‘n tou om sy nek oor ‘n brug op die N1 tussen Petroport en Wallmansthal hang.

Sello Maremane, woordvoerder van die verkeerspolisie in Gauteng, het motoriste versoek om versigtig op dié snelweg te ry na ’n man vermoedelik om 08:00 sy eie lewe geneem het.

Hy het motoriste ook gewaarsku dat dit onwettig is om foto’s van oorlede persone te neem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: