April 19, 2021

Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Foto: Unsplash

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 22 751 positiewe gevalle, waarvan 18 739 van die virus genees is. Daar is 3 709 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan steeds op 301.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: