KYK: Groen boerewors laat die ‘vegan’ monde water

Foto: Twitter

Foto’s van dié groen boerewors het oral op sosiale media kop uitgesteek. Die groen boerewors wat die rondte doen, is groen kruie en groen groente wat in derms gestop word.

Niks boerewors aan die wors nie  

Kommentaar op die foto’s was gemeng. Party het gesê mense met ’n veganistiese leefstyl is so lus vir vleis dat hulle enigiets sal doe om hulle cravings te onderdruk. Ander kommentaar sê weer daar is niks boerewors aan dié wors nie.  

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: