Plaasmoord – een boer dood, verdagte vlug te voet

ODENDAALSRUS. – Mark Regal is ‘n paar minute gelede op Thelma-plaas, ‘n wildsplaas in die Vrystaat, doodgeskiet. Rudie van Vuuren, veiligheidskoördineerder van Odendaalsrus, het die voorval bevestig. Volgens Van Vuuren is Regal tydens die voorval doodgeskiet. Hy sê een verdagte is na bewering op die toneel geskiet en ‘n ander een het glo gevlug. Boere … Continue reading Plaasmoord – een boer dood, verdagte vlug te voet