Vermoorde soldaat se voertuig gevind

VRYSTAAT. –  Kapt. Dave Eric Wessels (66),’n voormalige soldaat van Viljoenskroon in die Vrystaat, wat Sondag op sy kleinhoewe vermoor is, se voertuig is verlate gevind. Brig. Motsantsi Makhele, polisiewoordvoerder vir die Vrystaat, sê die buurman het bloed aan ’n kamermuur gesien deur ’n ruit waarvan die diefwering geknip is. Die polisie is ontbied en … Continue reading Vermoorde soldaat se voertuig gevind