Cele en Lamola se uitsprake oor Senekal is dubbele standaarde
Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks anders nie as dubbele standaarde. Dit is … Continue reading Cele en Lamola se uitsprake oor Senekal is dubbele standaarde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed