Registreer vir tussenverkiesing

Kiesers word aangemoedig om hierdie naweek vir die tussenverkiesings wat op 11 November plaasvind, te registreer.

Die verkiesing vind plaas nadat posisies vakant geraak het as gevolg van raadslede wat afgesterf het.

Die tussenverkiesings sal onder streng Covid-19-regulasies gehou word, aangesien die veiligheid van kiesers, verkiesingspersoneel, party-agente, waarnemers en alle betrokkenes verseker moet word. Kiesers word aangemoedig om hulle eie pen saam te bring alhoewel penne voorsien sal word en na elke gebruik ontsmet sal word.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: