September 28, 2020

Nuutste Covid-19-syfers in SA

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 772 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 651 521 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 3 940 521 toetse vir die virus doen. Daar is 583 126 persone van die virus genees en 15 641 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: