October 29, 2020

Escentia – wil jy jonger lyk?

Lavandin is ‘n essensiële-olie wat daarmee kan help.

Lavandin word gebruik in anti-verouderingsroom. Dit werk direk om die epidermis te omskep.

Hierdie essensiële-olie kan akneemerke genees, pigmentasie verwyder en selfs help met selluliet.

Besoek Escentia Products op Facebook of besoek hulle webtuiste hier http://www.essential-oils.co.za/ vir meer inligting.

Of epos hulle hier: [email protected]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *