September 28, 2020

Baba Mienke oorlede

Mienke Mulder, die kleuter wat in 2017 by ‘n dagsorgsentrum aan melk verstik het en daarna serebraal gestremd gelaat was, is oorlede.

Die nuus is vandag op sosiale media bevestig.

Besonderhede oor haar dood is in hierdie stadium nog nie bekend nie.

Mienke het op 25 Augustus in ‘n dagsorgsentrum in Nelspruit aan melk verstik en omdat sy vir ‘n hele rukkie sonder suurstof was, was sy daarna serebraal gestremd gelaat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: