Trekkers en honderde bakkies ry in stoet teen borgtog vir plaasmoord-verdagtes

Die vyf verdagtes wat in hegtenis geneem is weens die Hartswater-plaasmoord, verskyn vandag in die Hartswater-landdroshof. Boere en gemeenskapslede het vandag in ’n stoet gery en teen borgtog vir die verdagtes betoog.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: