November 30, 2020

Nuutste Covid-19-syfers in die Noord-Kaap

Foto: Cleveland Clinic Newsroom

Alhoewel die Noord-Kaap steeds die provinsie met die minste aantal Covid-19-gevalle in die land is, styg die syfers steeds daagliks.

Sedert die laaste aankondiging het die syfer in die provinsie met 138 gestyg. Daar is nou 4 135 gevalle.

Die Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik is die distrik met die meeste aktiewe gevalle in die provinsie.

Daar is in totaal 29 sterftes weens die virus in die provinsie aangekondig. Daar is ook 1 295 persone van die virus genees.

NORTHERN CAPE COVID-19 STATISTICS AS AT 29 JULY 2020The Minister of Health announced that the total number of people…

Posted by Northern Cape Department of Health on Wednesday, 29 July 2020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *