Massa-optog oor Hartswater-moorde

Oral is trekkers en voertuie so ver soos wat die oog kan sien. Boere van Magagong en Vaalharts het vandag om 08:30 in ’n massa-optog uit protes teen die Hartswater-plaasmoorde en plaasmoorde oor die algemeen deelgeneem.

Die vyf verdagtes wat weens die moord op Danie Brand (83), sy vrou Breggie (73) en hul dogter Elzabie (54) in hegtenis geneem is, verskyn vandag 30 Julie 2020 in die Hartswater-landdroshof.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: