Magistraat in hof vir bedrog

‘n Voormalige magistraat van die Thembalethu-hof verskyn op 14 September in die George-streekshof op aanklag van bedrog.

Volgens Zinzi Hani, polisiewoordvoerder, het die verdagte tussen April 2013 en Desember 2013 op ‘n daaglikse basis vir werk aangemeld, maar dan onwettige pligte in die George- munisipale distrik gaan uitvoer. Hy het ‘n ekstra inkomste daardeur verdien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: