November 30, 2020

*VERKOOP* AD – 125cc SYM motorfiets, in baie goeie toestand, te koop

FiND iT Verkoop

125cc SYM motorfiets. 700km op die klok. Moet eers op 1500 km gediens word. Handleiding en diensboekie ingesluit. Altwee sleutels, een passasiers footrest het verloor. Op die pad. Lisensie verval 30 Julie 2020. Alle ligte, toeter, self starter werk. Cut off switch, gee so 34 km per liter in die dorp. Koopprys is R13 000.

KONTAK – 071 686 7200 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *