December 2, 2020

AD – Torga Optical het ‘n dubbele multi-fokale promosie

Dis Torga se dubbele multi-fokale promosie vanaf slegs R4 999 kontant!

Jy BESPAAR soveel as R1 800!

Twee is altyd beter as een – en Torga verskaf nou presies dít met ons nuwe, verdubbelde inisiatief waarin ons jou GRATIS gepolariseerde lense aanbied

Kry een gemaklike multi-fokale bril met ‘n klassieke raam – en ‘n tweede multi-fokale een met gratis gepolariseerde lense om die son mee weg te keer

By Torga is daar geen tussengangers nie, slegs uitmuntende waarde. Ons gebruik die jongste Duitse-presisie lens-tegnologie

Hierdie promosie kan met ‘n vriend gedeel word

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *