November 30, 2020

Groot beloning! Het jy Zippo gesien?

KIMBERLEY. – Zippo is ‘n windhond. Sy het Sondag by Duvenhagestraat, reg oorkant die Virgin Active, in New Park, uit die erf gekom. As enigiemand weet waar Zippo is, bel 082 579 3696. Daar is ‘n beloning vir die persoon wat Zippo veilig kan terugbesorg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *