December 2, 2020

AD: Soek jy ook ‘n Pinterest-huis?

Foto: Pinterest

Om jou vloere te vervang kan jou hele huis anders laat lyk. Dalk het jy jare terug jou teëls vervang en is van die teëls al gekraak en oud. Daar is verskeie opsies vir vloere by Vermeulens Build It om jou huis soos ’n spoghuis te laat lyk!

Knap jou huis op met Vermeulens Build It se wye verskeidenheid van teëls, verf en badkamer-pragstukke. Hulle is jou eenstopwinkel met sakpas-pryse.

Besoek Vermeulens Build It by Georgestraat 42-50 of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *