AD – Verskeidenheid produkte beskikbaar by Ebbies

Ebbies Fashion House het ‘n groot verskeidenheid produkte beskikbaar. Jy kan verwag om daar Puma-stewels in ten minste nege verskillende kleure vir slegs R950, Jeep-stewels in tan en donkerbruin vir R1 499.90 en Salomon Speedcross 5-tekkies vir R1 899.90.

Maak seker jy besoek hulle by 42 Sidney Straat of skakel hulle by 053 831 1704

  [su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”42 Sidney street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *